top of page

'n span met 'n langtermyn plan

HASHTHAG ATLETIEK fokus veral op die ontwikkeling van tegniek in verskeie atletiekitems

MEER OOR HASHTAG ATLETIEK

Hashtag atletiek fokus op die ontwikkeling van die atleet as geheel. Die hoof doel is om die korrekte tegniek van die onderskeie items aan te leer asook die korrekte kondisionering om beserings te voorkom. 

Hashtag atletiek se filosofie is om reg te begin eerder as om later foute te korrigeer.

Jong atlete moet die liefde vir die sport behou en nie op 'n vroee ouderdom ooreis word nie, die aanleer van die korrekte tegnieke is egter geweldig belangrik om langtermyn sukses te verseker. 

sprints (002).png

WAT BIED ONS

Alles om langtermyn atlete te kweek

linmari hekkies_edited.jpg
opwarm (002).png
janelle hoogspring.jpg

TALENTIDENTIFISERING

KONDISIONERING

TEGNIEK AFRIGTING

KONTAK ONS

Menlopark

123-456-7890

Aerial View of Hurdler
bottom of page