top of page

WIE IS ONS

Hashtag atletiek is 'n span ervare afrigters wat fokus op die ontwikkeling van die atleet as geheel. Die hoof doel is om die korrekte tegniek van die onderskeie items aan te leer asook die korrekte kondisionering om beserings te voorkom. 

Hashtag atletiek se filosofie is om reg te begin eerder as om later foute te korrigeer.

Jong atlete moet die liefde vir die sport behou en nie op 'n vroeë ouderdom ooreis word nie, die aanleer van die korrekte tegnieke is egter geweldig belangrik om langtermyn sukses te verseker. 

Learn More
Kids Running
bottom of page